Print
Hits: 322

By Kerk-in-Suid streef ons om mekaar te help en by te staan.

So het die beroepsnetwerk begin, om lede wat tussen werke is of opsoek is na werk te ondersteun.

Sou jy belangstel in een van die onderstaande poste epos ons gerus by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

BESKIKBARE POSTE:

Die Baken Naskool het 2 poste oop vir begin 2020

1. Gr R Assistent Juffrou

Help met toesig en verrykings werk met die Gr R leerders.

2. Gr 3 Naskool Juffrou
Help met huiswerk en toesig.

Verdere Inligting:
Werksure: 12:45 tot 5/6 (rotasie basis)

Vakansies: Werks slegs helfte van vakansie en kry ander helfte af (rotasie basis)
Beplanning: Slegs verrykende werk vir leerders - hulpbronne word verskaf
Klasse: Slegs 12 -14 kinders per klas.
Vir wie: 'n Afgetreede dame wat graag tyd saam met kinders wil deurbring, maar die pos is nie beperk tot 'n ouderdom nie

Kontak: Melody Burger -  Die baken Akademie en Naskool 084 880 1023

Centurion Christelike Laerskool: Gr 3 en Intersen Fase
Sluitingsdatum:11 November 2019

Stuur CV na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Wildplaas Bestuurder Thabazimbi (Tydelike pos)
Kontak Mnr D Cossadianos 083 6118 466
(Via Hennopspark laerskool kommunikator netwerk)

Software developer

Kwalifikasies: Ten minste 5 jaar ondervinding in C#, .NET, Javascript, MSSQL (onder andere)

Kontak: Erica Nel,  Epos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

 

 

 

 


  Stuur jou CV na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.