Print
Hits: 2543

Die Omgeebediening het ontstaan as gevolg van verskeie behoeftes wat in die gemeente en gemeenskap geïdentifiseer is. Aangesien ons ‘n omgee gemeente is wil ons mense dien wat in nood verkeer en mense toerus om ook ander te bedien.

Indien u wil betrokke raak of iets op die hart het kontak: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. / 072 735 8811